2009-02-14

Twee rooikop kinders

'n Baie lawaaierige, onaantreklike, vet, hardegesig en onversorgde vrou
met curlers in die hare en 'n Lexington in die hoek van haar mond, stap
in die plaaslike FNB tak met haar twee rooikopkinders agterna.
Sy skree die heeltyd op hulle.
'Goeiedag en welkom by FNB', groet die Service Advisor. 'Oulike
kinders wat jy het, is hulle 'n tweeling?'
Die vet, lelike vrou spoeg haar Lexington uit en gluur hom aan. 'Hoe de
donner kan hulle 'n fokken tweeling wees as die een nege is en die ander
sewe? Wat de moer laat jou ĂȘnniewhei dink dat hulle 'n tweeling is?
Dink jy wragtag hulle lyk eenders, jou dikkop idioot?'
'Nee, glad nie,' antwoord die Service Advisor vriendelik. 'Ek kan net
nie glo dat iemand jou twee keer sou spyker nie.'

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!