2009-03-24

Lekker Lag Drolle

DIE SPOOK DROL
Jy voel hom uitkom, maar wanneer jy kyk, is daar niks in die toilet nie.
DIE SKOON DROL
Jy voel hom uitkom, jy sien hom in die toilet, maar daar is niks op die
papier nie.
DIE NAT DROL
Die tipe waar jy jou gat 50 keer afvee, maar dit voel nogsteeds vuil,
dan moet jy toiletpapier in jou onderbroek sit sodat jy nie briekmerke
los nie.
DIE SECOND-WAVE DROL
Dit gebeur wanneer jy klaar is met die taak, jou broek tot by jou knieë
optrek en dan agterkom dat daar nog een oppad is.
DIE BARS-'N-AAR-IN-JOU-KOP DROL
Die tipe waar jy so hard druk om die bliksem uit te kry dat jy letterlik
'n hartaanval kry.
DIE BOOMSTOMP
Die tipe drol wat so groot is, dat jy te bang is om hom weg te spoel
sonder om hom eers in kleiner stukkies op te breek (Dit gebeur gewoonlik
wanneer jy by ander mense se huise is).
DIE FREE-FLOW-EXHAUST DROL
Die tipe wat so hard raas wanneer hy uitkom, dat die kakhuisdeur eintlik
rattle.
DIE MORNING-AFTER DROL
Die tipe drol wat die oggend na 'n heavy party uitkom. Sy bekendste
kenmerk is die briekmerke wat hy onder in die toilet los.
DIE MIELIE DROL
Die tipe drol waarin die mielies wat jy geëet het soos rosyntjies in 'n
muffin sit.
DIE EK-WENS-EK-KON DROL
Die tipe waar jy gedink het jy moet, maar al wat uitkom is 'n paar poepe.
DIE RUGBREEK DROL
Die tipe drol wat so seermaak wanneer hy uitkom, dat jy dink hy het jou
sideways verlaat.
DIE MICHAEL-SCHUMACHER DROL
Die tipe wat so vinnig uitkom, dat hy jou hele hol nat spat.
DIE HANG DROL
Hierdie drol weier eenvoudig net om uit te val, al is jy klaar. Jy hoop
maar net dat 'n paar skutte hom sal laat afbreek.
DIE GEDOG DROL
Jy't gedog jy gaan poep, toe kak jy in jou broek.

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!