2009-08-01

Die droogte in die Karoo

Die droogte in die Karoo het so erg geword dat daar niks meer oor is van
Oom Sarel se plaas nie. Hy het al sy beeste laat slag, al sy skape
verkoop. Die veld is so droog soos hy dit nog nooit in sy 65 jaar gesien
het nie.
Die plaaswerkers het verlede maand getrek om te gaan kyk of hulle nie
kan werk kry in Zimbabwe nie, so sleg het dit gegaan. Oom Sarel sit een
oggend op die stoep, verby moedeloos.
Skielik kom daar 'n helikopter oorgevlieg. Nog nooit tevore het hy 'n
helikopter gesien nie. Hy kyk die helikopter so, draai na Tant Sarie en
se vir haar: "Daar fokof die windpomp ook nou!"

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!