2009-10-07

Aansoek...

Advertensie in die Rapport se LOOPBANE:

"Ongetroude man, gewillig om te reis, alle kostes gedek.  Moet eie
skêr en skeermes hê."

Koos doen aansoek.

"Ja," sê die klerk, "dis 'n modelagentskap. Hulle soek iemand om die
vroue modelle te skeer en hulle bikini-lyne te trim. Die betaling is
baie goed, maar daar is 'n paar negatiewe aspekte. Jy sal moerse baie
moet reis --  Bahamas, Tahiti, London, Parys  --- en natuurlik heeldag
in kaal modelle moet vaskyk."

"Gaaf," sê Koos, "waar gaan ek vir die onderhoud?"
"Hier in die Kaap," sê die klerk, "en hier is jou treinkaartjie Secunda toe."

Koos vra verward: "Secunda?? Ek dog die onderhoud is in die Kaap??"
Klerk gee hom  'n skewe kyk: "Ja, maar dis waar die einde van die
fokkin queue is!!!"

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!