2009-10-11

Maniere...

Vrou aan haar man: "Ek verwag goeie maniere in die bed, asof ons in 'n
restaurant is."

Man klim in die bed en sê: "Skuus tog dame, sal u asseblief die koek aangee..?"

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!