2011-06-21

[Fwd: Seks is soos 'n payslip]

Seks is soos 'n payslip. Mens praat nie rerig daaroor nie, want dalk kry
die ander ou meer as jy!!

---------

Juffrou gee wiskunde. "Gertjie verstaan jy alles?"
"Sjoe juffrou, net so kol kol!"
"Watter kol verstaan jy nie, Gertjie?"
"Fokol juffrou, fokol!"

---------

'n Les uit geskiedenis: Rasse intergrasie is soos om kak en roomys te
meng. Dit doen niks regtig aan die kak nie, maar dit fok die roomys
heeltemal op!

---------

Wetenskap het bewys dat vrouens se wangspiere SO sterk is dat, as sy
dikbek is, hou dit selfs haar bene toe!!

---------

'n REGTE rassis is iemand wat 'n sebra skiet, en dan net biltong maak
van die wit stukke....

---------

Wat is die top punt van gesuip?
As jy oor die dansvloer loop vir nog n dop, en jy wen die singles dans
kompetisie!

---------

Dronk katoliek sit in biegkas (confession).
Na 'n baie lang stilte klop die priester om man se aandag te trek.
"Jy klop verniet!," skree dronkie terug, "hier is ook nie kakpapier nie!"

---------

Seuntjie van drie vrae aan sy ouma: "Ouma, is jy van karton gemaak?"
Ouma lag lekker en sê: "Haai nee my skat, hoekom vra jy dan nou vir Ouma
so?"
Seuntjie antwoord: "Want Pappa sê altyd Ouma is 'n regte ou doos."

---------

Geduld is 'n stadige manier om jou moer heeltemal te strip

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!