2008-09-25

Grappies2

-------------------------------
Vrou, met kurkprop in haar fanny: Dr, as ek die proppie uit haal dan
sing my paddatjie die bloubul lied.
Dokter: Moenie worry nie, baie dose doen dit!
-------------------------------
Hoe weet jy jou ginekoloog is swart ?
Hy doen 'n papsmeer met 'n houtlepel!
-------------------------------
Meraai sit wydsbeen op die sypaadjie in die son en bak. Polisieman vra
"Meraai, wat sit jy so?"
Sy se "Ek het sopas my huur betaal, maak die kwitansie droog."
-------------------------------
Juffrou se in biologie klas "Teken die vroulike geslagsdeel."
Sannie trek haar panty weg en kyk.
Jannie sien dit en skreeeeu: "Juffrou! Sannie krip!"
-------------------------------
Wat se 'n mens vir iemand wat sopas jou voortande uitgeslaan het?
JOU POETH!
-------------------------------
Koos arrives in England to watch rugby. He becomes ill and a Pommie
doctor tells him they have to remove his testicles, to which he
replies, "Not a fok!"
An Afrikaans doctor then came to Koos and said: "Koos, hulle moet jou
knaters uithaal!"
Koos: "Oraait, ek dog hulle soek my test tickets."
-------------------------------
Definisie van guts: Man wat laatnag dronk deur sy vrou met die besem
ingewag word en haar vra "Maak jy nog huisskoon of vlieg jy iewers heen,
skat?"
-------------------------------
Man is lus vir seks.
Vrou se: Ek het kopseer!
Man se: Jou gelukkige dag! Ek het my tottie nounet in grandpa gedoop!
Hoe soek jy dit skat? Mondelings of inwendig?
-------------------------------
Baas se aan blond: Jou brein sit tussen jou bene!!!
Blond bel Maandag en boek af siek vir 'n week.
Baas vra: Wat's fout?
Blond: Bloeding op die brein!!!!
-------------------------------
Dis oorlog en 'n man en sy vrou hardloop uit.
Sy vrou skreeu: My valstande is nog daar binne!
Haar man se "Fok die tande, hulle gooi bomme, nie toebroodjies nie!"
-------------------------------
Jannie: Juffrou ek dink my kat hakkel.
Juffrou: Hoe so Jannie?
Toe hy die hond sien, se hy Ffff...Fffff...Ffffff, en voor hy kon se
fokkof, toe byt die hond hom.
-------------------------------
Een blond aan ander: Sjoe, die laaste Evkom kragonderbreking was erg!
Ek het twee ure in 'n hysbak vasgesit.
Ander blond: Dis nog niks, ek het 6 ure op die roltrap gestaan!
-------------------------------

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!