2008-09-26

Kondoom

Een dag vra Piet vir Jan: "Jissie Jan, hoekom het jy so baie kinders?"
Jan antwoord: "Ek weet nie wat om te maak nie, ek raak al mal van al die
kinders"
Piet: "Nou hoekom gebruik jy nie 'n kondoom nie?"
Jan: "'n Kondoom?"
Piet: "Ja, 'n kondoom. Gaan na die winkel toe en vra vir 'n paar Kondome."
Jan gaan winkel toe en daar staan 'n jong Engelse meisie agter die
toonbank. Jan vra: "Mag ek 'n kondoom kry, asseblief?"
Die meisie kyk hom so snaaks aan en sê: "Excuse me, sir! Could you
please speak English."
Jan staan en dink so 'n bietjie, want sy engels is nie so goed nie en
toe vra hy: "Can I like to have a can doom please?"
Die girl sê: "Is it for flying insects or for crawling insects?"
Jan antwoord: "Nee, is vir gewone SEKS!!"

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!