2008-11-07

Sipho in die hemel ...

Sipho kom by die hemel en sien hy is innie kak want alles is WIT.
Die mense is WIT, die engele is WIT, die wolke is WIT.
Petrus vra vir Sipho: "Wat's jou naam?"
Sipho dink vinnig en antwoord: "Leonardo De Caprio !"
Petrus lyk confused en roep vir Moses nader en vra hom: "Moses, het
die Titanic gebrand of gesink?"

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!