2009-01-28

Die twee seuntjies...

Die twee seuntjies sit met hulle totties in die water.
'n Oom kom verby gestap en vra, "Wat maak julle?"
"Ons probeer doos vang, Oom!"
Die oom (speel maar saam om te kyk) en vra, "Kan ek ook probeer?"
Hulle sê, "Ja Oom! jy moet jou broek aftrek en ook jou tottie in die
water sit soos ons."
Na so 'n ruk vra die oom, "Hoeveel doose het julle al gevang?"
Die twee seuntjies sê, "Oom, jy is die 5de een vandag!!!!"

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!