2009-03-30

Is jou mammie tuis?

'n Verkoopsman wat van deur tot deur loop, klop aan die soveelste deur.
'n Seuntjie, so agt jaar oud, maak die deur oop. Hy het hoëhak skoene,
visnet sykouse aan met bypassende kousophouers.
Rooi lippe en maskara en in sy een hand is 'n Martini en in die ander 'n
vet sigaar.
'Is jou mammie tuis, boeta?' vra die verkoopsman.
Die seuntjie kyk stip na hom vir twee sekondes en antwoord stadig...
'Lykit fokken so?!'

0 comments:

© 2006 onwards The HMVH Corporation BBS Online.
Any part of the content or the blog may be reproduced without prior written permission... ons gee nie 'n fok om nie!