Selfoon vs posduif
Jan en Piet is moeg vir selfone en gebruik posduiwe.
Jan stuur vir Piet 'n duif sonder 'n nota.
Piet stuur terug "Wa's die nota?"
Jan: "Ai jou dom aap, dis 'n missed call!"
...and the joke that is today's South Africa.
Jan en Piet is moeg vir selfone en gebruik posduiwe.
Jan stuur vir Piet 'n duif sonder 'n nota.
Piet stuur terug "Wa's die nota?"
Jan: "Ai jou dom aap, dis 'n missed call!"
0 comments:
Post a Comment